Band-caulerpa
Band-caulerpa (Caulerpa filiformis) is 'n seewier wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suider-Afrika.
Band-caulerpa | |
---|---|
Band-caulerpa by Castle Rocks op die Kaapse Skiereiland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. filiformis
|
Binomiale naam | |
Caulerpa filiformis (Hering, 1841)
|
Voorkoms
wysigDie plant het dun, heldergroen blare wat oortrek is met donkergroen vlekke en spruit uit wortelagtige risome.
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede. Jana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Band-caulerpa.