Baraustormvoël
Die Baraustormvoël (Pterodroma baraui) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die ooskus van Suid-Afrika. Die voël is 38 – 40 cm groot en weeg 400 g met 'n vlerkspan van 92 - 98 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Barau's petrel.
Baraustormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. baraui
|
Binomiale naam | |
Pterodroma baraui Jouanin, 1964
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2008). Pterodroma baraui. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 2009-04-18.