Barberton, Ohio
Barberton is stad in die deelstaat Ohio en geleë aan die Tuscarawasrivier, ongeveer 13km suid van Akron. Die omgewing was oorspronklik die woonarea van die Delaware-Indiane. Die eerste nedersetting was gestig deur Ohio Barber in 1890 en het in 1891 dorpstatus verwerf. Die nedersetting was gestig om die sout onder die grond te ontgin. Die stad se ekonomie berus deesdae op vervaardiging; chemiese middels, rubber goedere, swaar stoomketels en verskeie metaal en yster produkte word hier vervaardig.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Ohio |
County | Summit |
Koördinate | 41°1′N 81°36′W / 41.017°N 81.600°W |
Stigting | 1890 |
Inkorporasie | 1891 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 23,98 vk km |
Hoogte bo seevlak | 297 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 26 316 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 133,9/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Willam Judge |
Amptelike Webwerf | cityofbarberton.com |
Bron
wysig- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 613.