Barberton-lughawe
Barberton-lughawe (ICAO: FABR) is 'n lughawe wat Barberton en sy omliggende gebiede in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika bedien.
Barberton-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: geen – ICAO: FABR | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Barberton | ||
Ligging | Barberton, Mpumalanga | ||
Hoogte bo seevlak | 2 250 vt / 690 m | ||
Koördinate | 25°43′03″S 30°58′30″O / 25.71750°S 30.97500°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
17/35 | 3 300 | 1 000 | gras |
Die lughawe lê op 'n hoogte van 690 m (2 250 vt) bo gemiddelde seevlak.
- Aanloopbaan: 17/35 grasoppervlak van 1 000 by 15 meter (3 300 × 49 vt).
Daar is ligte by die aanloopbaan aangebring.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Barberton Airport Ourairports.com. URL besoek Julie 2011