Barneveld
Barneveld (Nedersaksies: Barreveld / Bareveld) is ’n dorp en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland.
Barneveld Barreveld / Bareveld | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ou Kerk | |
Ligging van die Barneveld-munisipaliteit | |
Kaart van Barneveld | |
Koördinate: 52°8′N 5°35′O / 52.133°N 5.583°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Regering | |
• Burgemeester | Asje van Dijk (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 176,69 km2 (68,22 vk. myl) |
• Land | 175,96 km2 (67,94 vk. myl) |
• Water | 0,73 km2 (0,28 vk. myl) |
Hoogte | 10 m (30 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 57 563 |
• Digtheid | 327/km2 (850/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3770-3776, 3780-3781, 3784-3785, 3794, 3886 |
Skakelkodes | 0342, 0577 |
Bestuurlike sentrum | Barneveld |
Webwerf | www.barneveld.nl |
Die munisipale gebied het sowat 58 000 inwoners (2018) en 'n oppervlakte van 177 km².
Barneveld is 'n baie kerkelike gemeenskap. Die Hoeksteen (behoor tot die Gereformeerde Gemeenten in Nederland) is een van die grootste kerkgeboue in Nederland.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Barneveld.
- (nl) Amptelike webwerf