Maak hoofkeuseskerm oop

Gelderland is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die ooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van 2 020 000 in 2014 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 5 136 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 393 per km². Die hoofstad is Arnhem en die grootste stad is Nijmegen.

Gelderland
Vlag van Gelderland
Vlag
Wapen van Gelderland
Wapen
Ligging van die provinsie Gelderland in Nederland
Ligging van die provinsie Gelderland in Nederland
Koördinate: 52°6′N 5°55′O / 52.100°N 5.917°O / 52.100; 5.917Koördinate: 52°6′N 5°55′O / 52.100°N 5.917°O / 52.100; 5.917
Land Vlag van Nederland Nederland
Hoofstad Arnhem
Grootste stad Nijmegen
Regering
 - Kommissaris John Berends (CDA)
Oppervlak[1]
 - Provinsie 5 136 km²  (1 983 vk m)
 - Land 4 972 km² (1 920 vk m)
 - Water 165 km² (64 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2014)[2]
 - Provinsie 2 019 692
 - Digtheid 393/km² (1 018/vk m)
Tydsone MET (UTC+01:00)
 - Somer (DST) MEST (UTC+02:00)
Webwerf: www.gelderland.nl
Gelderland

MunisipaliteiteWysig

VerwsyingsWysig

  1. (nl) "Bodemgebruik; uitgebreide gebruiksvorm, per gemeente". Centraal Bureau voor de Statistiek. 2013. Besoek op 28 Maart 2016. 
  2. (nl) "Bevolkingsontwikkeling; regio per maand". Centraal Bureau voor de Statistiek. 2014. Besoek op 28 Maart 2016. 

Eksterne skakelsWysig