Ermelo, Nederland
Ermelo, Nedersaksies: Armelo, is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Gelderland. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 87 km².
Ermelo | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Oue Kerk in Ermelo | |
Ligging van Ermelo-munisipaliteit in Gelderland | |
Koördinate: 52°18′00″N 5°38′00″O / 52.30000°N 5.63333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Regering | |
• Burgemeester | André Baars (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 87,38 km2 (33,7 vk. myl) |
• Land | 85,65 km2 (33,1 vk. myl) |
• Water | 1,73 km2 (0,7 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 26 086 |
• Digtheid | 298,5/km2 (774,1/vk. myl) |
Poskode | 3850-3853 |
Skakelkodes | 0341 |
Webwerf | www.ermelo.nl |
Geskiedenis
wysigErmelo bestaan al vanaf 855. Vir 'n lang tyd bestaan dit net uit plase, enkele geboue 'n windmeul en 'n kerk. Die dorp was relatief stil tot in die 19e eeu - in 1830 word daar 'n pad en 'n treinstasie gebou. In 1973 word Ermelo 'n selfstandige munisipaliteit nadat dit voorheen deel was van die munisipaliteit Nunspeet.
Sommige voorstede
wysigPlekke in die munisipale gebied van Ermelo:
De Beek, Drie, Horst, Houtdorp, Leuvenum, Speuld, Staverden, Telgt en Tonsel.