Nijkerk
Nijkerk is ’n stad en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland.
Nijkerk | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Watergrag van Nijkerk | |
Ligging van Nijkerkmunisipaliteit in Gelderland | |
Koördinate: 52°13′00″N 5°29′00″O / 52.21667°N 5.48333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Regering | |
• Burgemeester | Gerard Renkema (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 72,05 km2 (27,82 vk. myl) |
• Land | 69,52 km2 (26,84 vk. myl) |
• Water | 2,53 km2 (0,98 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 39 829 |
• Digtheid | 573/km2 (1 480/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 3860-3864, 3870-3871 |
Skakelkodes | 033 |
Webwerf | www.nijkerk.eu |
Woongebiede
wysigAchterhoek, Appel, De Veenhuis, Doornsteeg, Driedorp, Hoevelaken, Holk, Holkerveen, Kruishaar, Nekkeveld, Nijkerkerveen, Prinsenkamp, Slichtenhorst, 't Woud en Wullenhove.
Openbare vervoer
wysigSpoorwegstasie: Nijkerk
Politiek
wysigIn 2000, het die ou munisipaliteite Nijkerk en Hoevelaken saamgesmelt, om die nuwe munisipaliteit Nijkerk te vorm. sedertdien het die stadsraad 25 setels.
Beroemde mense van Nijkerk
wysig- Bernardus Johannes Alfrink (1900-1987), Kardinaal
- Arent Van Curler (1620-1667), stigter van Schenectady, New York
- Christiaan Eijkman (1858-1930), Nobelpryswenner
- James Kwast (1852-1927), pianis en onderwyser
- Henri Nouwen (1932-1996), priester en skrywer
Tweelingstad
wysigGalery
wysig-
Die Grote Kerk, met sy orrel wat in 1756 gebou is deur Matthijs van Deventer.
-
Plein
-
Voormalige Gereformeerde Burgerweeshuis
-
Nijkerk vanuit die lug gesien
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nijkerk.
- (nl) Amptelike webwerf
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |