Barquisimeto
Barquisimeto (Spaans Nueva Segovia de Barquisimeto) is 'n groote stad in Venezuela en is in 1552 deur Don Juan de Villegas gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 200 000 en van 1 500 000 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 600 km². Die Stad is die hoofstad van die deelstaat Lara in die noorde van Venezuela.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Venezuela |
Distrikte | Lara |
Koördinate | 10°03′50″N 69°20′05″W / 10.06389°N 69.33472°W |
Gestig op | 1552 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 600 vk km |
Hoogte bo seevlak | 566 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 200 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 750/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 500 000 |
Tydsone | UTC -04:30 |
Burgemeester | Amalia Saez |
Amptelike Webwerf | alcaldiadebarquisimeto.gov.ve Geargiveer 13 Desember 2006 op Wayback Machine |