Bas Belder
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bastiaan (Bas) Belder (gebore 25 Oktober 1946 in Ridderkerk) is 'n Nederlandse politikus. Vanaf 1984 tot 2019 was hy 'n lid van die Europese Parlement (fraksievoorsitter) vir die Staatkundig Gereformeerde Party gewees.
Bas Belder | |
Lid van die Europese Parlement
| |
Ampstermyn 1999 – 2019 | |
Voorafgegaan deur | Leen van der Waal |
---|---|
Opgevolg deur | Bert-Jan Ruissen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Bastiaan Belder 25 Oktober 1946 Ridderkerk, Nederland |
Politieke party | SGP |
Alma mater | Rijksuniversiteit Utrecht, Nutsakademie Rotterdam |
Religie | Protestantse Kerk in Nederland |
Voordat hy die politiek betree het, was hy werksaam as onderwyser in geskiedenis aan 'n hoërskool en later as buitelandse redakteur by die Reformatorisch Dagblad. Hy het Oos-Europese en Chinese geskiedenis aan die Universiteit Utrecht gestudeer. Hy het ook die opleiding van geskiedenisonderwysers aan die Nutsakademie in Rotterdam gevolg.
Eksterne skakels
wysig- (nl) Parlement.com