Ridderkerk
Ridderkerk is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 47 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 25 km².
Ridderkerk | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Hervormde Singelkerk | |
Ligging van Ridderkerk in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Ridderkerk-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°52′N 4°36′O / 51.867°N 4.600°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Marco Oosterwijk (SGP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 25,26 km2 (9,75 vk. myl) |
• Land | 23,48 km2 (9,07 vk. myl) |
• Water | 1,79 km2 (0,69 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 47 099 |
• Digtheid | 2 006/km2 (5 200/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2981–2989 |
Skakelkodes | 0180 |
Bestuurlike sentrum | Ridderkerk |
Webwerf | www.ridderkerk.nl |
Ridderkerk lê in die ooste van die IJsselmonde-eiland en grens in die noorde aan die Nuwe Maas-, in die ooste aan die Noord- en in die suidooste aan die Waaltje-rivier, wat in die suidweste deur die munisipaliteit langs die dorp Rijsoord vloei. In Ridderkerk word Rekarreks gepraat, wat is 'n Zuid-Hollandse dialek.
Die dorp stam uit die Middeleeue. Op 15 Mei 1940 is in die dorp Rijsoord die Nederlandse oorgawe aan die Wehrmacht (Nazi-Duitsland) geteken.
Plekke
wysigDorpies:
|
|
Gehuggies:
|
|
Munisipale raad
wysigVerkiesings sedert 2010:
Party | Setels | |||
---|---|---|---|---|
2010 | 2014 | 2018 | 2022 | |
Partij 18PLUS | 1 | 5 | 7 | |
SGP | 5 | 5 | 4 | 5 |
PvdA–GL | 4 | |||
Leefbaar Ridderkerk | 10 | 6 | 3 | 3 |
CU | 2 | 3 | 2 | 3 |
Echt voor Ridderkerk (EVR) | 5 | 4 | 2 | |
CDA | 2 | 3 | 3 | 2 |
VVD | 2 | 2 | 2 | 2 |
Burger op 1 | 1 | 1 | ||
PvdA | 4 | 2 | 3 | |
GL | 1 | |||
D66 | 1 | |||
D66–GL | 2 | 2 | ||
Totaal | 27 | 29 | 29 | 29 |
Boorlinge
wysig- Bas Belder (*1946), politikus
- Jos Wienen (*1960), politikus
Naburige munisipaliteite
wysigRotterdam | Krimpenerwaard | |
Barendrecht | Molenlanden (Kinderdijk), Alblasserdam | |
Zwijndrecht (Heerjansdam) | Hendrik-Ido-Ambacht |
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf
- Plaatsengids (beskrywing)
- AlleCijfers (statistiek)