Basil Radford (25 Junie 1897 – 20 Oktober 1952) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lady Vanishes (1938), Night Train to Munich (1940), Crook's Tour (1941), en Whisky Galore (1949).
Basil Radford
|
Geboortenaam
|
Arthur Basil Radford
|
Geboorte
|
(1897-06-25)25 Junie 1897
|
Sterfte
|
20 Oktober 1952 (op 55)
|
Nasionaliteit
|
Engels
|
Beroep(e)
|
Akteur en skrywer
|
Aktiewe jare
|
1929–1952
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1929: Barnum Was Right
- 1936: Broken Blossoms
- 1938: The Lady Vanishes
- 1939: Among Human Wolves
- 1940: Night Train to Munich
- 1940: The Girl Who Forgot
- 1940: Just William
- 1940: The Flying Squad
- 1940: Room for Two
- 1940: Spies of the Air
- 1941: Crook's Tour
- 1942: Unpublished Story
- 1945: Twilight Hour
- 1946: A Girl in a Million
- 1948: Quartet
- 1948: The Winslow Boy
- 1949: Whisky Galore
- 1949: It's Not Cricket
- 1949: Stop Press Girl
- 1950: Chance of a Lifetime
- 1951: The Galloping Major
- 1939: Shall We Join the Ladies?