Batna
stad in noordoostelike Algerië
Batna (Arabies: باتنة) is 'n stad in noordoostelike Algerië en hoofstad van die Batna-provinsie. Met sowat 290 645 inwoners (2008) is dit die vyfde grootste stad in die land.
Batna باتنة | |
---|---|
Koördinate: 35°33′N 6°10′O / 35.550°N 6.167°O | |
Land | Algerië |
Provinsie | Batna |
Oppervlak | |
• Totaal | 85 km2 (33 vk. myl) |
Hoogte | 1 048 m (3 438 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 290 645 |