Bazanerivier (Mpumalanga)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Bazane is 'n rivier wat in die suide van Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Pongolarivier.
Bazanerivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga |
Hoofrivier | Pongolarivier |
Monding-hoogte | 1 028 m |
Koördinate: 27°18′44″S 30°47′19″O / 27.31222°S 30.78861°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Bazanerivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)