Beaufortskaal
Die Beaufortskaal is ’n empiriese maatreël wat windspoed in verband bring met waargenome toestande op see of land.
Moderne skaal
wysigBeaufortnommer | Beskrywing | Windsnelheid | Golfhoogte | Seetoestande | Landtoestande | Foto van seetoestand | Meegaande waarskuwingsvlag |
---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | Stil | < 1 km/h (< 0.3 m/s) | 0 m | Plat. | Stil. Rook gaan vertikaal omhoog. | ||
< 1 mph | |||||||
< 1 kn | 0 vt | ||||||
< 0.3 m/s | |||||||
1 | Ligte lug | 1.1–5.5 km/h (0.3–2 m/s) | 0–0.2 m | Rimpelings sonder kruine. | Rook trek in ’n wyse wat windrigting aandui en weerhane beweeg nie. | ||
1–3 mph | |||||||
1–2 kn | 0–1 vt | ||||||
0.3–1.5 m/s | |||||||
2 | Ligte bries | 5.6–11 km/h (2–3 m/s) | 0.2–0.5 m | Klein golfies. Kruine kry glasige voorkoms maar breek nie | Wind word gevoel op vel. Blare ritsel en weerhane begin beweeg. | ||
4–7 mph | |||||||
3–6 kn | 1–2 vt | ||||||
1.6–3.4 m/s | |||||||
3 | Sagte bries | 12–19 km/h (3–5 m/s) | 0.5–1 m | Groot golfies. Kruine begin breek; verspreide seegolwe | Blare en klein takkies beweeg voortdurend, ligte vlae is uitgesprei. | ||
8–12 mph | |||||||
7–10 kn | 2–3.5 vt | ||||||
3.4–5.4 m/s | |||||||
4 | Matige bries | 20–28 km/h (6–8 m/s) | 1–2 m | Klein golwe met brekende kruine. Redelik gereelde seegolwe. | Stof en papiere word rondgewaai. Klein takkies begin beweeg. | ||
13–17 mph | |||||||
11–15 kn | 3.5–6 vt | ||||||
5.5–7.9 m/s | |||||||
5 | Fris bries | 29–38 km/h (8.1-10.6 m/s) | 2–3 m | Matige golwe van lengte. Baie seegolwe. Bietjie sproei. | Takke van matige grootte beweeg. Klein bome begin wieg. | ||
18–24 mph | |||||||
16–20 kn | 6–9 vt | ||||||
8.0–10.7 m/s | |||||||
6 | Sterk bries | 39–49 km/h (10.8-13.6 m/s) | 3–4 m | Lang golwe begin vorm. Wit skuimige kruine kom gereeld voor. Lugsproei is ook teenwoordig. | Groot takke beweeg. Gefluit word gehoor in oorhoofse kabels. Die gebruik van ’n sambreel word moeilik. Leë plastiek houers val om. | ||
25–30 mph | |||||||
21–26 kn | 9–13 vt | ||||||
10.8–13.8 m/s | |||||||
7 | Hoë wind, matige stormwind, amperse stormwind |
50–61 km/h (13.9-16.9 m/s) | 4–5.5 m | See hoop op. Skuim van brekende golwe word deur die wind weggewaai. Matige hoeveelhede lugsproei. | Bome beweeg. Dit raak moeilik om teen die wind in te loop. | ||
31–38 mph | |||||||
27–33 kn | 13–19 vt | ||||||
13.9–17.1 m/s | |||||||
8 | Stormwind fris stormwind |
62–74 km/h (17.2-20.6 m/s) | 5.5–7.5 m | Matige hoë golwe met brekende kruine vorm stuifsneeu. Skuim word in stroke deur die wind weggewaai. Aansienlike lugsproei. | Takkies van bome breek af. Motorkarre wankel op die pad. Voetslaan word ernstig belemmer. | | |
39–46 mph | |||||||
34–40 kn | 18–25 vt | ||||||
17.2–20.7 m/s | |||||||
9 | Sterk stormwind | 75–88 km/h (20.8-24.4 m/s) | 7–10 m | Hoë golwe met kruine wat oorrol. Digte skuim word deur die wind weggewaai. Groot hoeveelhede lugsproei maak sigbaarheid moeiliker. | Takke breek van bome af en klein bome waai om. Konstruksie- en tydelike padtekens word omgewaai. | | |
47–54 mph | |||||||
41–47 kn | 23–32 vt | ||||||
20.8–24.4 m/s | |||||||
10 | Storm,[1] Volle stormwind |
89–102 km/h (24.7-28.3 m/s) | 9–12.5 m | Baie hoë golwe met kruine wat oorhel. Skuim van seegolwe gee ’n wit voorkoms aan die see. Aansienlike tuimeling van golwe met ’n groot impak. Groot hoeveelhede lugsproei verminder sigbaarheid. | Bome word gebreek of omgewaai, jong bome word gebuig of vervorm. Swak gelapte dakke en dakke in ’n swak toestand ruk af. | ||
55–63 mph | |||||||
48–55 kn | 29–41 vt | ||||||
24.5–28.4 m/s | |||||||
11 | Gewelddadige storm | 103–117 km/h (28.6-32.5 m/s) | 11.5–16 m | Uitsonderlik hoë golwe. Groot kolle skuim word deur die wind weggedryf en bedek baie van die see se oppervlak. Baie groot hoeveelhede lugsproei verminder sigbaarheid drasties. | Wydverspreide skade aan plantegroei. Baie dakoppervlakte word beskadig; teëls wat opgekrul of gebreek het kan heeltemal weg breek. | ||
64–73 mph | |||||||
56–63 kn | 37–52 vt | ||||||
28.5–32.6 m/s | |||||||
12 | Orkaan [1] | ≥ 118 km/h (≥ 32.8 m/s) | ≥ 14 m | Groot golwe. See is heeltemal wit met skuim en sproei. Lug is vol sproei met swak sigbaarheid. | Wyd verspreide skade aan plantegroei. Vensters breek; mobiele wonings en swak geboude skure en store word beskadig. Puin word rondgewaai. | | |
≥ 74 mph | |||||||
≥ 64 kn | ≥ 46 vt | ||||||
≥ 32.7 m/s |