Beaverton
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Beaverton is 'n die sesde grootste stad in die Amerikaanse staat van Oregon, in die Washington-distrik. Die stad is ook die tweede grootste stad in die distirk en is in die noord van Oregon, naby Portland.
Beaverton | |
Ligging van Beaverton in Oregon | |
Ligging van Oregon in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Oregon |
Distrik | Washington |
Regering | |
- Burgemeester | Dennis Doyle |
Oppervlakte | |
- Totaal | 42,3 km² (16,3 myl²) |
Bevolking (2008) | |
- Totaal | 86 205 |
- Digtheid | 1 801,1/km² (4 664,8/myl²) |
Areakode(s) | 503 |
Webwerf: www.beavertonoregon.gov |
Demografie
wysigIn 2000 het die stad 'n bevolking van 76 129 gehad: 78,31% wit, 1,74% swart of Afro-Amerikaans, 0,67% Amerikaanse inboorlinge, 9,65% Asiaties, 0,36% Pasifiese eilanders, 5,53% van ander rasse en 3,74% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 11,12% van die bevolking uitgemaak.