Bedryfsrisikobestuur

Bedryfsrisikobestuur (BRB) is die metodes en prosesse in organisasies wat risiko's bestuur en sorg dat geleenthede aangegryp word wat daartoe lei dat doelwitte bereik word.