Bekkersdal
Bekkersdal is 'n township in Gauteng, sowat 7 km oos van Westonaria. Die township is in 1945 gestig en het 47 213 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98,2% swartmense was.[1]
Bekkersdal | |
---|---|
Township | |
Koördinate: 26°16′S 27°42′O / 26.267°S 27.700°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distriksmunisipaliteit | Wesrand |
Plaaslike Munisipaliteit | Westonaria |
Stigting | 1945 |
Oppervlak | |
• Totaal | 27,90 km2 (10,77 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 47 213 |
• Digtheid | 1 692,40/km2 (4 383,3/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |