Bella Vista
Bella Vista is 'n kleurlingwoonbuurt in die Kouebokkeveld, geleë noord van Ceres, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit val.
Bella Vista | |
---|---|
Koördinate: 33°19′46″S 19°19′4″O / 33.32944°S 19.31778°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Witzenberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,90 km2 (1,12 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 13 460 |
• Digtheid | 4 641/km2 (12 020/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 95.0% |
• Swart mense | 1.9% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.7% |
• Engels | 1.4% |
• Ander | 1.9% |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bella Vista". Sensus 2011.