Distrikte van Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel

Suid-Afrika is verdeel in 52 distrikte (Metropolitaanse- en Distriksmunisipaliteite). As gevolg van die 12de wysiging van die Grondwet (Desember 2005) is die hoeveelheid distrikte van 53 na 52 verminder. 'n Verdere gevolg van die wysiging is dat elke distrik nou slegs in één provinsie val, om konflik van belange te vermy.

Distrikte van Suid-Afrika

Tipe distrikte

wysig

Daar is twee tipes distrikte:

  • 8 Metropolitaanse munisipaliteite wat soos beide distriks- en plaaslike munisipaliteite dien (sien * onder). Hulle staan ook bekend as Kategorie A-munisipaliteite
  • 44 Distriksmunisipaliteite wat 'n paar plaaslike munisipaliteite insluit. Hulle staan ook bekend as Kategorie C-munisipaliteite met hulle plaaslike munisipaliteite wat ook as Kategorie B-munisipaliteite bekend staan.

Distrikte

wysig

Die kaart wys die 52 distrikte (die kleure wys die 9 provinsies):

Naam Kode Provinsie Hoofstad Area
(km²)
Bevolking
(2007)
Bevolkingsdigtheid
(Bev./km²)
44 Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit DC44 Oos-Kaap Mount Ayliff 6 859 479 390 69.9
25 Amajuba-distriksmunisipaliteit DC25 KwaZulu-Natal Newcastle 6 911 442 266 64.0
12 Amathole-distriksmunisipaliteit DC12 Oos-Kaap Oos-Londen 21 043 940 441 44.7
37 Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit DC37 Noordwes Rustenburg 18 333 1 268 618 69.2
B Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit * BUF Oos-Kaap Oos-Londen 2 536 724 312 285.6
35 Capricorn-distriksmunisipaliteit DC35 Limpopo Polokwane 16 988 1 243 167 73.2
13 Chris Hani-distriksmunisipaliteit DC13 Oos-Kaap Queenstown 36 695 798 597 21.8
40 Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit DC40 Noordwes Klerksdorp 14 642 634 127 43.3
39 Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit DC39 Noordwes Vryburg 44 017 354 554 8.1
32 Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit DC32 Mpumalanga Nelspruit 27 896 1 526 236 54.7
Ek Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit * EKU Gauteng Germiston 1 924 2 724 229 1 415.9
Et eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit * ETH KwaZulu-Natal Durban 2 292 3 468 086 1 513.1
20 Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit DC20 Vrystaat Sasolburg 21 301 474 089 22.3
9 Frances Baard-distriksmunisipaliteit DC9 Noord-Kaap Kimberley 13 518 353 200 26.1
30 Gert Sibande-distriksmunisipaliteit DC30 Mpumalanga Secunda 31 841 890 699 28.0
43 Harry Gwala-distriksmunisipaliteit DC43 KwaZulu-Natal Ixopo 11 127 500 082 44.9
29 iLembe-distriksmunisipaliteit DC29 KwaZulu-Natal KwaDukuza 3 269 528 198 161.6
14 Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit DC14 Oos-Kaap Barkly-Oos 25 663 308 365 12.0
45 John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit DC45 Noord-Kaap Kuruman 27 283 173 454 6.4
2 Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit DC2 Wes-Kaap Worcester 22 309 712 413 31.9
18 Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit DC18 Vrystaat Welkom 31 930 639 651 20.0
M Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit * MAN Vrystaat Bloemfontein 6 284 752 906 119.8
33 Mopani-distriksmunisipaliteit DC33 Limpopo Giyani 24 489 1 068 568 43.6
6 Namakwa-distriksmunisipaliteit DC6 Noord-Kaap Springbok 126 836 126 494 1.0
N Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit * NMA Oos-Kaap Port Elizabeth 1 959 1 050 930 536.5
38 Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit DC38 Noordwes Mafikeng 27 889 798 783 28.6
31 Nkangala-distriksmunisipaliteit DC31 Mpumalanga Middelburg 16 758 1 226 500 73.2
15 O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit DC15 Oos-Kaap Mthatha 15 968 1 862 218 116.6
3 Overberg-distriksmunisipaliteit DC3 Wes-Kaap Bredasdorp 11 405 212 787 18.7
7 Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit DC7 Noord-Kaap De Aar 102 727 166 849 1.6
10 Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit DC10 Oos-Kaap Port Elizabeth 58 194 363 496 6.2
42 Sedibeng-distriksmunisipaliteit DC42 Gauteng Vereeniging 4 177 800 819 191.7
47 Sekhukhune-distriksmunisipaliteit DC47 Limpopo Groblersdal 13 426 1 090 424 81.2
5 Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit DC5 Wes-Kaap Beaufort-Wes 38 854 56 230 1.4
C Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit * CPT Wes-Kaap Kaapstad 2 460 3 497 097 1 421.6
J Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit * JHB Gauteng Johannesburg 1 645 3 888 180 2 363.6
T Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit * TSH Gauteng Pretoria 6 345 2 499 447 393.9
19 Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit DC19 Vrystaat Phuthaditjhaba 32 637 753 344 23.1
4 Tuinroete-distriksmunisipaliteit DC4 Wes-Kaap George 23 331 513 307 22.0
21 Ugu-distriksmunisipaliteit DC21 KwaZulu-Natal Port Shepstone 5 047 709 918 140.7
22 uMgungundlovu-distriksmunisipaliteit DC22 KwaZulu-Natal Pietermaritzburg 8 934 988 837 110.7
27 Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit DC27 KwaZulu-Natal Mkuze 12 821 614 046 47.9
24 uMzinyathi-distriksmunisipaliteit DC24 KwaZulu-Natal Dundee 8 589 495 737 57.7
23 uThukela-distriksmunisipaliteit DC23 KwaZulu-Natal Ladysmith 11 326 714 908 63.1
28 uThungulu-distriksmunisipaliteit DC28 KwaZulu-Natal Richardsbaai 8 213 894 260 108.9
34 Vhembe-distriksmunisipaliteit DC34 Limpopo Thohoyandou 21 349 1 240 035 58.1
36 Waterberg-distriksmunisipaliteit DC36 Limpopo Modimolle 49 504 596 092 12.0
1 Weskus-distriksmunisipaliteit DC1 Wes-Kaap Moorreesburg 31 104 286 751 9.2
48 Wesrand-distriksmunisipaliteit DC48 Gauteng Randfontein 4 087 754 903 184.7
16 Xhariep-distriksmunisipaliteit DC16 Vrystaat Trompsburg 37 674 153 069 4.1
8 ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit DC8 Noord-Kaap Upington 102 524 238 063 2.3
26 Zululand-distriksmunisipaliteit DC26 KwaZulu-Natal Ulundi 14 799 902 890 61.0

Bronne

wysig