Die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as Drakensberg-distriksraad en meer onlangs die Ukhahlamba-distriksmunisipaliteit ) is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap . Die setel van die munisipaliteit is in Barkly-Oos . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend . Die munisipaliteit se kode is DC14.
Kaart van die Oos-Kaap met Joe Gqabi-distrik in blou aangedui.
Plaaslike munisipaliteite
wysig
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipaliteit
Kode
Bevolking
%
Elundini
EC141
138 141
39.50%
Senqu
EC142
134 150
38.35%
Walter Sisulu
EC145
77 477
22.15%
Die munisipaliteit word as volg begrens:
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
184 325
52.70%
Manlik
165 443
47.30%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
328 002
93.78%
Kleurling
12 177
3.48%
Blank
8 277
2.37%
Asiaties
632
0.18%
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
35 279
10.34%
05 - 09
45 321
13.28%
10 - 14
51 410
15.06%
15 - 19
46 355
13.58%
20 - 24
28 543
8.36%
25 - 29
19 533
5.72%
30 - 34
16 274
4.77%
35 - 39
15 584
4.57%
40 - 44
14 915
4.37%
45 - 49
12 997
3.81%
50 - 54
11 073
3.24%
55 - 59
9 131
2.68%
60 - 64
9 828
2.88%
65 - 69
9 700
2.84%
70 - 74
6 694
1.96%
75 - 79
3 824
1.12%
80 - 84
3 312
0.97%
85 - 89
962
0.28%
90 - 94
402
0.12%
95 - 99
138
0.04%
100 plus
62
0.02%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 en ouer: 180 079 [52.76% van die totale bevolking]
Totale stemme: 114 530 [33.55% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 63.60% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
97 560
85.18%
UDM
7 924
6.92%
DA
4 357
3.80%
PAC
1 344
1.17%
ACDP
732
0.64%
OD
584
0.51%
NNP
434
0.38%
VF+
429
0.37%
SOPA
156
0.14%
IVP
153
0.13%
Azapo
150
0.13%
EMSA
125
0.11%
PJC
116
0.10%
UCDP
116
0.10%
NA
84
0.07%
TOP
65
0.06%
UF
65
0.06%
CDP
44
0.04%
MF
37
0.03%
NLP
28
0.02%
KISS
27
0.02%
Totaal
114 530
100.00%