Die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit is 'n metropolitaanse munisipaliteit in KwaZulu-Natal en een van agt in Suid-Afrika . Dit sluit die stad Durban en omliggende stede in. Die meeste mense in die munisipaliteit praat Zoeloe . Die munisipaliteit se sensuskode is ETH.
Die munisipaliteit word omring deur:
Geographical distribution of home languages in eThekwini Afrikaans
Engels
Xhosa
Zoeloe
Geen meerderheidstaal
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Taal
Bevolking
%
Zoeloe
1 948 061
63,04%
Engels
925 671
29,96%
Xhosa
106 110
3,43%
Afrikaans
44 438
1,44%
Ander
28 866
0,93%
Suid-Sotho
21 587
0,70%
Suid-Ndebele
6 041
0,20%
Noord-Sotho
3 266
0,11%
Swazi
2 433
0,08%
Tswana
1 807
0,06%
Tsonga
1 356
0,04%
Venda
484
0,02%
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
1 605 080
51,94%
Manlik
1 485 046
48,06%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
2 110 594
68,30%
Asiaties
614 829
19,90%
Blank
277 429
8,98%
Kleurling
87 274
2,82%
Ouderdom
Bevolking
%
00 – 04
273 097
8,84%
05 – 09
286 606
9,27%
10 – 14
294 820
9,54%
15 – 19
323 345
10,46%
20 – 24
331 475
10,73%
25 – 29
316 326
10,24%
30 – 34
256 429
8,30%
35 – 39
236 009
7,64%
40 – 44
195 032
6,31%
45 – 49
154 640
5,00%
50 – 54
129 097
4,18%
55 – 59
91 991
2,98%
60 – 64
72 334
2,34%
65 – 69
50 020
1,62%
70 – 74
37 078
1,20%
75 – 79
21 847
0,71%
80 – 84
12 877
0,42%
85 – 89
4 678
0,15%
90 – 94
1 717
0,06%
95 – 99
560
0,02%
100 plus
148
0,00%
Party van die verkose raadslid in elke wyk van die eThekwini Munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 . African National Congress
Demokratiese Alliansie
Minority Front
Inkatha-Vryheidsparty
Onafhanklik
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009 .
Populasie 18 en ouer: 1 639 153
Totale stemme: 1 331 246
Stempersentasie: 81,22% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
888 703
67,52%
DA
267 464
18,04%
IVP
89 650
6,81%
Cope
33 873
2,57%
MF
32 902
2,50%
ACDP
10 852
0,82%
OD
4 330
0,33%
Al Jama-ah
4 033
0,31%
UDM
3 231
0,25%
Azapo
1 679
0,13%
MDP
1 534
0,12%
VF+
1 436
0,11%
APC
1 192
0,09%
Nadeco
1 016
0,08%
PAC
595
0,05%
UCDP
574
0,05%
Totaal
1 331 246
100,00%