Al Jama-ah
Al Jama-ah is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is in 2007 gestig en hulle hoofkantoor is in Pinelands in Kaapstad. Hulle neem vir die eerste keer in 2009 aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing deel. Hulle het ook die jaar aan die provinsiale verkiesings in Wes-Kaap en KwaZulu-Natal deelgeneem.[1]
Al Jama-ah | |
Leier | Ganief Hendricks |
---|---|
Gestig | 23 April 2007 |
Hoofkwartier | Pinelands, Kaapstad |
Ideologie | Islam |
Amptelike kleure | Rooi, groen, swart en wit |
Webblad | www |
Die party het ten doel om Moslem-belange te ondersteun en Sharia-wette te handhaaf.[2]
Verkiesingsresultate
wysigVerkiesing | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|
2024 | 39 067 | 0.24 | 2 |
2019[3] | 31 468 | 0.18 | 1 |
2014 | 25 976 | 0.14 | 0 |
2009 | 25 947 | 0.15 | 0 |
Munisipale verkiesings
wysigVerkiesing | Stemme | % |
---|---|---|
2021[4] | 61 189 | 0,20% |
2016[5] | 36 891 | 0,10% |
2011 | 13 227 | 0,04% |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Final List of Parties to contest the 2009 Elections" (in Engels). Polity.org.za. 11 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2019. Besoek op 13 April 2009.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2011. Besoek op 10 Mei 2014.
- ↑ "This is how many MPs each party can send to Parliament" (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 11 Mei 2019.
- ↑ "Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Besoek op 11 November 2021.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: url-status (link) - ↑ "Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.