Die Xhariep-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat . Die setel van die munisipaliteit is in Trompsburg . Eweveel inwoners in die munisipale gebied is Afrikaans - en Sothosprekend (37,1% elk). Die munisipaliteit se kode is DC16.
"Xhariep" (Gariep) is Griekwa vir die Oranjerivier .
Verwelkomingsteken waar die Oranjerivier in die rigting van die Xhariep-distriksmunisipaliteit oorgesteek word
Die munisipaliteit word begrens deur:
Plaaslike munisipaliteite
wysig
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipalitteit
Kode
Bevolking
%
Algemeenste taal
Kopanong
FS162
49 171
33.6%
Sotho, Afrikaans
Letsemeng
FS161
38 628
26.4%
Afrikaans
Mohokare
FS163
34 146
23.4%
Sotho
Naledi
FS171
24 314
16.6%
Sotho
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
68 735
50.82%
Manlik
66 518
49.18%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
100 945
74.63%
Kleurling
21 895
16.19%
Blank
12 355
9.13%
Asiaties
58
0.04%
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
13 216
9.77%
05 - 09
14 640
10.82%
10 - 14
15 613
11.54%
15 - 19
14 962
11.06%
20 - 24
11 708
8.66%
25 - 29
10 584
7.83%
30 - 34
10 002
7.40%
35 - 39
8 952
6.62%
40 - 44
7 742
5.72%
45 - 49
6 487
4.80%
50 - 54
5 534
4.09%
55 - 59
4 175
3.09%
60 - 64
3 784
2.80%
65 - 69
3 007
2.22%
70 - 74
1 898
1.40%
75 - 79
1 290
0.95%
80 - 84
970
0.72%
85 - 89
444
0.33%
90 - 94
157
0.12%
95 - 99
62
0.05%
100 plus
26
0.02%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2021 .
Bevolking 18 en ouer: 82 604 [61.07% van die totale bevolking]
Totale stemme: 31 088 [31.85% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 52.15% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
20 026
66.37%
DA
4 353
14.43%
EFF
4 055
13.44%
VF+
1 438
4.77%
ATM
159
0.53%
United Residents Front
140
0.46%
en vele kleiner partye
?
?
Totaal
30 171
100.00%