Gariepdam (dorp)
Gariepdam is 'n dorpie in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika langs die Gariepdam se wal. Die dorpie, aanvanklik Oranjekrag genoem, is in die sestigerjare gebou om die werkers te huisves wat by die bou van die Hendrik Verwoerddam betrokke was. Die dorp is sedertdien tot 'n aftree- en vakansiedorp ontwikkel. Volgens die 2011-sensus het Gariepdam 'n bevolking van 1 568 gehad[1]
Gariepdam voorheen Oranjekrag | |
---|---|
Uitsig oor Gariepdam | |
Koördinate: 30°36′S 25°30′O / 30.600°S 25.500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Kopanong |
Stigting | ~1964 |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,83 km2 (9,59 vk. myl) |
Hoogte | 1 320 m (4 330 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 568 |
• Digtheid | 63/km2 (160/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 19.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 47.6% |
• Swart mense | 31.0% |
• Ander | 1.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 76.9% |
• Xhosa | 11.1% |
• Engels | 4.9% |
• Sotho | 4.6% |
• Ander | 2.5% |
Poskode (strate) | 9922 |