Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Lejweleputswa
Kaart van Suid-Afrika wat Lejweleputswa in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC18
Plaaslike munisipaliteite Masilonyana, Tokologo, Tswelopele, Nala, Matjhabeng
Hoofstad Welkom
Burgemeester Sebenzile Ngangelizwe (ANC)
Grootste tale Suid-Sotho, Xhosa, Afrikaans
Oppervlakte 31 929 km²
Bevolking 657 019 (2001)

Die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit is een van die vyf distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Welkom. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC18.

Geografie

wysig

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

wysig

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Kode Bevolking %
Matjhabeng FS184 408 159 62.12%
Nala FS185 98 264 14.96%
Masilonyana FS181 64 402 9.80%
Tswelopele FS183 53 713 8.18%
Tokologo FS182 32 455 4.94%

Demografie

wysig

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Suid-Sotho 403 866 61.47%
Xhosa 99 455 15.14%
Afrikaans 66 418 10.11%
Tswana 50 835 7.74%
Zoeloe 11 051 1.68%
Engels 7 981 1.21%
Tsonga 6 371 0.97%
Ndebele 4 283 0.65%
Swazi 2 369 0.36%
Ander 2 141 0.33%
Noord-Sotho 1 666 0.25%
Venda 554 0.08%

Geslag

wysig
Geslag Bevolking %
Vroulik 335 378 51.05%
Manlik 321 641 48.95%

Etniese groepering

wysig
Etniese groepering Bevolking %
Swart 586 657 89.29%
Blank 56 640 8.62%
Kleurling 13 179 2.01%
Asiaties 543 0.08%

Ouderdom

wysig
Ouderdom Bevolking %
00 - 04 62 795 9.56%
05 - 09 63 350 9.64%
10 - 14 70 582 10.74%
15 - 19 70 068 10.66%
20 - 24 59 737 9.09%
25 - 29 55 793 8.49%
30 - 34 53 328 8.12%
35 - 39 54 193 8.25%
40 - 44 46 564 7.09%
45 - 49 36 013 5.48%
50 - 54 25 801 3.93%
55 - 59 17 994 2.74%
60 - 64 14 175 2.16%
65 - 69 10 978 1.67%
70 - 74 6 841 1.04%
75 - 79 3 991 0.61%
80 - 84 3 014 0.46%
85 - 89 1 111 0.17%
90 - 94 432 0.07%
95 - 99 171 0.03%
100 plus 88 0.01%

Politiek

wysig

Verkiesingsuitslae

wysig

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 418 466 [63.69% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 234 060 [35.62% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 55.93% van die persentasie van die stemgeregdigdes
Party Votes %
ANC 195 970 83.73%
DA 20 043 8.56%
VF+ 3 774 1.61%
UDM 3 016 1.29%
ACDP 2 806 1.20%
PAC 2 387 1.02%
NNP 1 779 0.76%
IVP 947 0.40%
OD 903 0.39%
Azapo 816 0.35%
UCDP 432 0.18%
SOPA 283 0.12%
NA 195 0.08%
CDP 132 0.06%
EMSA 131 0.06%
UF 125 0.05%
PJC 111 0.05%
TOP 79 0.03%
KISS 50 0.02%
NLP 42 0.02%
MF 39 0.02%
Totaal 234 060 100.00%

Verwysings

wysig