Tokologo Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Tokologo
Kaart van Suid-Afrika wat Tokologo in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Lejweleputswa
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS182
Burgemeester Boikie David Obotseng
Hoofstad Boshof
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Xhosa
Area 9 326 km²  
Bevolking 28,986 (2011)

Die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit: