Ben Webster (2 Junie 1864 – 26 Februarie 1947) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Profligate (1917), The Gay Lord Quex (1917), 12.10 (1919), en Lassie Come Home (1943).
Ben Webster
|
Geboortenaam
|
Benjamin Webster III
|
Geboorte
|
(1864-06-02)2 Junie 1864
|
Sterfte
|
26 Februarie 1947 (op 82)
|
Nasionaliteit
|
Engels
|
Kinders
|
2
|
Beroep(e)
|
Akteur
|
Aktiewe jare
|
1913–1947
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1913: The House of Temperley
- 1914: Enoch Arden
- 1914: Bootle's Baby
- 1914: Liberty Hall
- 1916: His Daughter's Dilemma
- 1916: Cynthia in the Wilderness
- 1916: The Two Roads
- 1917: The Profligate
- 1917: The Gay Lord Quex
- 1917: If Thou Wert Blind
- 1918: Because
- 1919: 12.10
- 1919: Nobody's Child
- 1924: Miriam Rozella
- 1925: The Only Way
- 1927: When Boys Leave Home
- 1931: The Lyons Mail
- 1932: Threads
- 1934: The Old Curiosity Shop
- 1943: Lassie Come Home
- 1938: Richard of Bordeaux
- 1939: Katharine and Petruchio