Ben Whishaw
Engelse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ben Whishaw (gebore 14 Oktober 1980) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Perfume: The Story of a Murderer (2006), I'm Not There. (2007), Cloud Atlas (2012), en The Lobster (2015).
Ben Whishaw | |
Geboortenaam | Benjamin John Whishaw |
---|---|
Geboorte | 14 Oktober 1980 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2001: My Brother Tom
- 2005: Stoned
- 2006: Perfume: The Story of a Murderer
- 2007: I'm Not There.
- 2009: Bright Star
- 2012: Cloud Atlas
- 2013: Teenage
- 2014: Lilting
- 2015: The Lobster
- 2015: The Danish Girl
- 2015: In the Heart of the Sea
- 2016: A Hologram for the King
- 2017: Paddington 2
- 2018: National Theatre Live: Julius Caesar
- 2019: The Personal History of David Copperfield
- 2020: Bond 25
Televisiereekse
wysig- 2008: Criminal Justice
- 2011: The Hour
Televisierolprente
wysig- 2010: All Signs of Death
Video's
wysig- 2007: The Story of 'Perfume'
- 2012: The Making of Richard II
- 2013: Skyfall Premiere
- 2014: Lilting: Featurette
- 2014: Lilting: Interviews with Cast
- 2016: Whale Tales: Melville's Untold Story
- 2016: Suffragette: Looking Back, Looking Forward
- 2016: London Spy Revealed