Maak hoofkeuseskerm oop

Benghazi (Arabies: بنغازي‎, Italiaans: Bengasi) is, met sowat 760,000 inwoners, die tweede grootste stad van die Noord-Afrika land Libië. Volgens die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 631 555 gehad.

Benghazi
بنغازي‎
(Bengasi)
Uitsig oor Benghazi
Uitsig oor Benghazi
Official seal of Benghazi
Seël
Ligging van Benghazi op 'n kaart (Libië)
Benghazi
Benghazi
Koördinate: 32°7′N 20°4′O / 32.117°N 20.067°O / 32.117; 20.067Koördinate: 32°7′N 20°4′O / 32.117°N 20.067°O / 32.117; 20.067
Land Vlag van Libië Libië
Streek Cyrenaica
Distrik Benghazi
Regering
 - Burgemeester Abdelrahman Elabbar
Oppervlak
 - Dorp 314 km²  (121,2 vk m)
Hoogte m (7 vt)
Bevolking (2011)
 - Dorp 631 555