Berg Anderson
Berg Anderson is die tweede hoogste bergpiek (2 273 m) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie piek is in die Drakensberge, 10 km noord soos die kraai vlieg van die Long Tompas.[1]
Berg Anderson | |
---|---|
Ligging | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 273 meter bo seevlak |
Reeks | Drakensberge |
Koördinate; 25°04′58″S 30°39′00″O / 25.08272°S 30.64994°O