Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bergkanarie (Crithagra atrogularis) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in doringboomsavanne, droë boomveld en landerye. Hulle is gewoonlik in swerms saam. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Black-throated Canary bekend.

Bergkanarie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. atrogularis
Binomiale naam
Serinus atrogularis
(Smith, 1836)
Sinonieme

Crithagra atrogularis

Inhoud

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

Eksterne skakelWysig