Die Berijef MBR-2 was 'n eenmotorige vliegboot wat deur die Russiese Vloot gebruik is voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in 1931.
Berijef MBR-2
|
|
Aeroflot MP-1 te Jalta, circa 1938
|
Tipe
|
Vliegboot
|
Vervaardiger
|
Berijef OKB
|
Ontwerp deur
|
Georgi M. Berijef
|
Nooiensvlug
|
1931
|
Status
|
Uit diens gestel
|
Hoofgebruiker
|
Russiese Vloot
|
Vervaardig
|
1934–1941
|
Aantal gebou
|
1365
|
Tegniese besonderhede
wysig
Besonderhede van die Berijef MBR-2:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
1
|
Tipe motor
|
Skroef
|
Vervaardiger
|
Mikulin AM-34N V-tipe
|
Kraglewering per motor
|
750 perdekrag
|
Vlerkspan
|
19,00 m
|
Lengte
|
13,50 m
|
Hoogte
|
4,40 m
|
Maks. opstygmassa
|
4 245 kg
|
Maks. snelheid
|
275 km/h op 2 000 m
|
Operasionele hoogte
|
4 900 m
|
Togafstand
|
1 500 km
|
Bewapening
|
Een 7.62 mm PV-1 masjiengeweer voor in die kajuit,
een 7.62 mm ShKAS masjiengeweer in dorsaleskiettoring.
|
Bomvrag
|
Tot 300 kg bomme, seemyne of dieptebomme.
|