Vaaldissel
plantspesie
(Aangestuur vanaf Berkheya fruticosa)
Die vaaldissel (Berkheya fruticosa (L.) Ehrh.) is 'n plant wat inheems aan die sukkulente Karoo van Namibië en Suid-Afrika is.[1]
Vaaldissel Vaaldisseldoring Vaalperdebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. fruticosa
|
Binomiale naam | |
Berkheya fruticosa | |
Sinonieme | |
|
Dit is 'n meerjarige meso-chamaefiet wat 15-25 cm hoog word.[2] Dit het stekelrige blare en kry asterblomme wat donkergeel is.
Verwysings
wysig- ↑ African Plant Database.
- ↑ "southernafricanplants.net" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2019.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vaaldissel.