Bernard Melvin Parker (gebore op 16 Maart 1986 in Boksburg) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat vir Kaizer Chiefs speel. Hy het vantevore vir Thanda Royal Zulu, Rooi Ster Belgrado, FC Twente en Panserraikos FC gespeel. Hy het ook 68 keer vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 23 doelpunte aangeteken het. In 2010 het hy as spanlid van FC Twente die kampioenskap van Nederland gewen.

Bernard Parker

Bernard Parker in 2009
Persoonlike inligting
GeboortenaamBernard Melvin Parker[1]
Gebore16 Maart 1986 (1986-03-16) (38 jaar oud)
GeboorteplekBoksburg, Suid-Afrika
Lengte1,70 m
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler/vorentoe
Klubinligting
Huidige klubKaizer Chiefs
Nommer25
Jeugloopbaan
School of Excellence
Mamelodi Sundowns
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2004–2009Thanda Royal Zulu116(29)
2009Rooi Ster Belgrado16(6)
2009–2011FC Twente17(0)
2011Panserraikos (leen)12(1)
2011–Kaizer Chiefs105(32)
Nasionale span
2006–2008Suid-Afrika O2322(1)
2007–Suid-Afrika68(23)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 29 April 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 23 Maart 2014

Verwysings

wysig
  1. "FIFA World Cup South Africa 2010: List of Players" (PDF) (in Engels). FIFA. 4 Junie 2010. p. 28. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 16 April 2014.