Bernard Spear (11 September 1919 – 9 Mei 2003) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Chitty Chitty Bang Bang (1968), Yentl (1983), en The Man Who Cried (2000), en in die televisiereeks Never Mind the Quality, Feel the Width (1967).

Bernard Spear
Geboorte (1919-09-11)11 September 1919
Sterfte 9 Mei 2003 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1956–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1968: Chitty Chitty Bang Bang
  • 1978: Wombling Free
  • 1983: Yentl
  • 2000: The Man Who Cried

Televisiereekse

wysig
  • 1957: The Sacred Seeds of Tangla Tuk
  • 1964: Lance at Large
  • 1967: Never Mind the Quality, Feel the Width
  • 1970: Tomfoolery
  • 1975: My Son Reuben
  • 1977: Odd Man Out
  • 1981: The Paul Squire Show

Eksterne skakels

wysig