Bernice West
Suid-Afrikaanse sangeres
Bernice West (gebore Bernice van der Westhuizen; 21 Oktober 2000, Rustenburg, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, Noordwesprovinsie, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit Sonop-Blom vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal kykNET. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo deur Hoërskool Rustenburg-koor, wat in die media opslae gemaak het.[1]
Bernice West | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Bernice van der Westhuizen |
Gebore | 21 Oktober 2000 Rustenburg, Suid-Afrika |
Genres | Afrikaanse Pop Musiek |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Ukulele |
Jare aktief | 2020 ‒ hede |
Webwerf | Bernice West Music |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- Net Geleen, 2020, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd
- Jona, 2022, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd
- Identi"tyd", 2024, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Bernice West trek aandag met eerste enkelsnit – Maak my Famous". kykNet. Besoek op 27 April 2021.