Witessenhout

(Aangestuur vanaf Bersama tysoniana)

Die witessenhout (Bersama tysoniana) is 'n middelgroot boom wat voorkom in woude en aan woudrande vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge. Dit is inheems aan Suid-Afrika en Eswatini.

Witessenhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Geraniales
Familie: Francoaceae
Genus: Bersama
Spesie:
B. tysoniana
Binomiale naam
Bersama tysoniana
Oliv., (1894)
Sinonieme
  • Bersama stayneri E.Phillips
  • Bersama transvaalensis Turrill

Die boom is immergroen, het 'n gladde gryserige stam en kan tot 20 meter hoog word. Dit dra klein roomwit blomme vanaf September tot Desember. Die blomme ontwikkel in rooi bessies. Die boom se FSA-nommer is 443.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig