Bertone Kayak
Die Bertone Kayak is 'n konsepmotor ontwerp deur Bertone gebaseer op die Lancia K, en bekendgestel op die 1995 Geneefse Internasionale Motorskou.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Bertone |
Ook genoem | Lancia Kayak |
Produksie | 1995 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 5-deurkoepee |
Uitleg | Agterenjin, agterwielaandrywing |