Bespreking:Liverpool

Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Anrie in onderwerp Inligtingskas se kleur

Inligtingskas se kleur

wysig

how do we change the blue to red int the infoboks? --Bezuidenhout (kontak) 06:26, 10 Oktober 2008 (UTC)Beantwoord

You mean like this? (See to the right.) You have to replace the HTML colour codes with the ones you want. See here for a extensive pallet or here for a smaller one. You can, for example, change the picture box to a bright red by changing the background:#cc0033 to background:#ff0000 - Anrie (kontak) 08:27, 10 Oktober 2008 (UTC)Beantwoord

Liverpool
 

Ligging in Engeland
 
Kulturele hoofstad
van Europa in 2008
 
 Land   Verenigde Koninkryk
 Deelstaat   Engeland
 Administratiewe gewes Noordwes-Engeland
 Seremoniële graafskap Merseyside
 Koördinate 53°24′N 2°59′E / 53.400°N 2.983°O / 53.400; 2.983
 Stigting 1207
 Stadstatus 1880
 Munisipale regeringsvorm Metropolitan borough, City
 Stadsregering Stadsraad van Liverpool
 Lord Mayor Steve Rotheram
 Oppervlakte:  
 - Totaal 111,84 vk km
 Hoogte bo seevlak 70 m
 Bevolking:  
 - Totaal (skatting 2007,
Metropolitan borough & City))
435 500
 - Bevolkingsdigtheid 5 001/vk km
 - Stedelike gebied 816 900
 - Metropolitaanse gebied 1 103 089
 Tydsone UTC +0 (GMT)
 - Somertyd UTC +1 (BST)
 Amptelike Webwerf liverpool.gov.uk
Mense mag dink dit is "cool" om elke blad 'n ander kleur te maak, maar dit doen afbreek aan die artikels. Persoonlik sal ek verkies dat almal dieselfde kleure gebruik. Dis tog een van die basiese beginsels van goeie werfontwerp.
Terwyl ek nou besig is om my hart hier uit te stort, sou dit nie beter wees om eender sjablone instede van tabelle te gebruik nie? Die tabelle lees moeilik, opdateer moeilik en verskuif mense se aandag van wat regtig saakmaak: die inhoud. Groete. Frank (kontak) 08:47, 10 Oktober 2008 (UTC)Beantwoord
Ek stem saam. Het destyds Sjabloon:Inligtingskas stad, maar dit was blykbaar nie esteties genoeg nie. Anrie (kontak) 09:51, 10 Oktober 2008 (UTC)Beantwoord
How do you explain what country it's in? its in the country of the VK, but it's also in england, which is also a country, not a state. On english wikipedia it says:
Sovereign state: United Kingdom

Constituent country: England --Bezuidenhout (kontak) 14:46, 10 Oktober 2008 (UTC)Beantwoord

A "constituent state" is a "deelstaat", so I guess a "constituent country" is a "deelland". Anrie (kontak) 15:08, 13 Februarie 2009 (UTC)Beantwoord
Terug na "Liverpool"-bladsy.