Bespreking:Pantelleria
Jongste opmerking: 22 dae gelede deur BurgertB in onderwerp Ou naam in Afrikaans
Ou naam in Afrikaans
wysig@BurgertB:, die ou name in Engels vir die eiland is: Cossyra of Cossura. Wat sê jou slimwoordeboek sal dit in Afrikaans wees? Groete! Oesjaar (kontak) 06:54, 1 November 2024 (UTC)
@Oesjaar: Ek kry dit nie in 'n woordeboek nie, maar ek sou raai dit is Kossura. ~ Burgert (kontak) 06:50, 5 November 2024 (UTC)