Oesjaar
Argief
| ||
---|---|---|
2009-11 | 2012-13 | 2014 |
2015 | 2016 | 2017 |
2018–19 | 2020 | 2021 |
2022 | 2023 | 2024 |
Hoe word 'n argief aangelê? |
Next Steps and Feedback Request for Feminism and Folklore Organizers
wysigDear Organizer,
I hope this message finds you well.
First and foremost, I want to extend my gratitude to you for your efforts in organizing the Feminism and Folklore campaign on your local Wikipedia. Your contribution has been instrumental in bridging the gender and folk gap on Wikipedia, and we truly appreciate your dedication to this important cause.
As the campaign draws to a close, I wanted to inform you about the next steps. It's time to commence the jury process using the CampWiz or Fountain tool where your campaign was hosted. Please ensure that you update the details of the jury, campaign links and the names of organizers accurately on the sign-up page.
Once the jury process is completed, kindly update the results page accordingly. The deadline for jury submission of results is April 30, 2024. However, if you find that the number of articles is high and you require more time, please don't hesitate to inform us via email or on our Meta Wiki talk page. We are more than willing to approve an extension if needed.
Should you encounter any issues with the tools, please feel free to reach out to us on Telegram for assistance. Your feedback and progress updates are crucial for us to improve the campaign and better understand your community's insights.
Therefore, I kindly ask you to spare just 10 minutes to share your progress and achievements with us through a Google Form survey. Your input will greatly assist us in making the campaign more meaningful and impactful.
Here's the link to the survey: Survey Google Form Link
Thank you once again for your hard work and dedication to the Feminism and Folklore campaign. Your efforts are deeply appreciated, and we look forward to hearing from you soon.
Warm regards,
Feminism and Folklore International Team #WeTogether
MediaWiki message delivery (kontak) 08:26, 7 April 2024 (UTC)
Grammatika van Lingua Franca Nova
wysigHi, I have finished translating the grammar (I actually had it translated in another document, I have just been adding it to the article bit by bit). I would like to ask you whether you could please help me revising the article, because Afrikaans is not my mother tongue. Jon Gua (kontak) 09:23, 8 April 2024 (UTC)
- Dear Jon, I have started looking at your article. It's quite long and takes time to proofread. Regards, Aliwal2012 10:37, 10 April 2024 (UTC)
- There is no rush, take as long as you need. Thank you very much for your help. Jon Gua (kontak) 17:25, 10 April 2024 (UTC)
Nuwe voorstelle vir voorbladartikels
wysigHallo Oesjaar!
Daar is 'n klomp nuwe voorstelle by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad. Sien jy kans om vir die een of ander te stem? Groete. -- SpesBona 21:16, 18 April 2024 (UTC)
- Ek sal die vanaand loer, het af aand hier in Namibië. Groete! Oesjaar (kontak) 06:20, 19 April 2024 (UTC)
- Goeienaand Deon,
- Daar is weer 'n talle nuwe voorstelle by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad. Ek nooi jou om jou stem uit te bring. Groete. -- SpesBona 20:30, 15 Augustus 2024 (UTC)
Kategorisering
wysigGoeienaand Deon, nou kopkrap ek oor jou kategoriserings. Sien asb. Wikipedia:Kategorisering:
- Windhoek word deur sy eie Kategorie:Windhoek reeds kategoriseer onder Kategorie:Nedersettings in Namibië. Dubbelkategorisering is nie nodig nie.
- Kategorie:Flora van die Benedewindse Eilande, Die Benedewindse Eilande is nie 'n land maar 'n eilandgroep. Belize of so iets is wel 'n land.
- Kategorie:Flora van Aruba, kyk asb. na die voorbeeld Kategorie:Geografie van Aruba. Dit is hoe dit moet wees: Aruba, "X van die Karibiese gebied" en "X volgens afhanklike gebied".
- Kategorie:Flora van Belize, heeltemal reg: Belize, "X van Noord-Amerika" en "X volgens land".
- Kategorie:Flora van Nederlandse Antille. Die Nederlandse Antille bestaan sedert 2010 nie meer nie, en die Nederlandse Antille het altyd 'n artikel.
- Kategorie:Flora van Tsjeggo-Slowakye. Tsjeggo-Slowakye is sedert 1993 geskiedenis, dit is nou Tsjeggië en Slowakye, vergelyk maar met die Sowjetunie, Joego-Slawië of die Duitse Demokratiese Republiek.
- Kategorie:Flora van Noord-Amerika hoort onder Kategorie:Flora van Amerika, net soos Kategorie:Flora van Suid-Amerika. Sien ook Kategorie:Geografie van Noord-Amerika of Kategorie:Geskiedenis van Noord-Amerika.
- Kategorie:Natuur in Amerika, in hierdie geval verwys dit na die Amerikaanse doppelkontinent. Jy bedoel seker die VSA, wat sy eie kategorie het.
- Kategorie:Suid-Amerika hoort nie onder Kategorie:Flora volgens kontinent. Slegs Flora van Europa, ens. is 'n onderkategorie van kontinent.
Probeer asb. om taalskakels deur verwante kategorieë te vind. Beskou hierdie asb. net as nuttige wenke en goeder trou! Groete. -- SpesBona 21:00, 20 Mei 2024 (UTC)
Geluk Oesjaar!
wysigBeste Deon, baie geluk met jou verjaarsdag vandag! Hoop jy het vreugde, voorspoed en goeie gesondheid in die komende jaar.
Hou skouer aan die wiel! Gert Aliwal2012 02:47, 3 Junie 2024 (UTC)
dankie vir jou hulp
wysigbaie eenvoudig, ek waardeer jou hulp. praat jy toevallig enige ander tale? ons kan mekaar help om ander inhoud te vertaal Saonnotice (kontak) 17:28, 12 Junie 2024 (UTC)
Thank You for Your Contribution to Feminism and Folklore 2024!
wysigHelp met die vertaal na uw taal
Dear Wikimedian,
We extend our sincerest gratitude to you for making an extraordinary impact in the Feminism and Folklore 2024 writing competition. Your remarkable dedication and efforts have been instrumental in bridging cultural and gender gaps on Wikipedia. We are truly grateful for the time and energy you've invested in this endeavor.
As a token of our deep appreciation, we'd love to send you a special postcard. It serves as a small gesture to convey our immense thanks for your involvement in organizing the competition. To ensure you receive this token of appreciation, kindly fill out this form by August 15th, 2024.
Looking ahead, we are thrilled to announce that we'll be hosting Feminism and Folklore in 2025. We eagerly await your presence in the upcoming year as we continue our journey to empower and foster inclusivity.
Once again, thank you for being an essential part of our mission to promote feminism and preserve folklore on Wikipedia.
With warm regards,
Feminism and Folklore International Team. --MediaWiki message delivery (kontak) 12:28, 21 Julie 2024 (UTC)
.
GFDL
wysigHello! Greetings from Denmark!
I'm trying to clean up files with GFDL world wide and per Wikipedia:Geselshoekie#GFDL I would like to do a little change to complete the en:Wikipedia:GFDL standardization. There are very few wikis left where {{GFDL}} still have disclaimers.
Unless a local user with a bot can do the change I would like a bot flag. Perhaps you could have a look at Wikipediabespreking:Robot#Bot_status_for_User:MGA73bot?
I also made a suggestion at MediaWikibespreking:Licenses to update licenses to the latest version. --MGA73 (kontak) 14:30, 21 Julie 2024 (UTC)
Be Bold
wysigWikipedia:Die_vyf_pilare_van_Wikipedia Dumbassman (kontak) 07:58, 8 Augustus 2024 (UTC)
- En...
https://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Please_do_not_bite_the_newcomers
- Jy is definitief nie nuut nie. Oesjaar (kontak) 11:33, 8 Augustus 2024 (UTC)
Hallo! Ek het die Engelse Wikipedia-inhoud gebruik om die Afrikaanse inhoud te skep. Jy is welkom om dit by te voeg, dankie! --Kamala Obama (kontak) 13:05, 17 Augustus 2024 (UTC)
- Gebruiker:Kamala Obama, jy het 24 uur om die bronne by te voeg anders verwyder ek die artikel. Bronne gaan saam met die artikel, 'n gegewe Wikipedia reël.
The vandal in question is back
wysigPlease range block them by blocking 2607:FEA8:E345:E900:A869:DD7:FBBA:434/32. Codename Noreste (kontak) 05:33, 22 Augustus 2024 (UTC)
- Uitgevoer - Rooiratel (kontak) 07:30, 26 Augustus 2024 (UTC)
Dankie
wysigDankie Deon, T-hemde gekry. Geniet daar oorkant! -- Aliwal2012 17:48, 25 Augustus 2024 (UTC)
Slag by Veertienstrome ?
wysigBeste Oesjaar, Dankie vir jou historiese werk. Sou 'n nuwe artikel op en.wikipedia oor die Slag van Veertienstrome (Tweede Vryheidsoorlog) nuttig wees? Wat dink jy, het jy miskien voorstelle, ken jy bronne (behalwe reeds die uitstekende Geskiedenis van Breytenbach)? Weereens dankie, Hansmuller (kontak) 10:39, 4 September 2024 (UTC)
- Altyd! Laat ek kyk of prof. Fransjohan Pretorius kan help. Groete! Oesjaar (kontak) 12:39, 4 September 2024 (UTC)
Dankie! Ek het intussen Fanjan – is dit sy naam, amptelik miskien Francois Johannes? - se artikel ek hoop verfris en in Engels vertaal (Is daar foute?) Groete uit Leiden, Hansmuller (kontak) 11:31, 12 September 2024 (UTC)
Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys Geostasionêre wentelbaan, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad. |
Baie geluk met dié nuwe en interessante voorbladartikel. Groete. -- SpesBona 19:34, 22 September 2024 (UTC)