Schrebera trichoclada
Plantspesie
Die sandjasmyn (Schrebera trichoclada) is 'n boom wat tot die Oleaceae familie hoort.[2]
Sandjasmyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Oleaceae |
Genus: | Schrebera |
Spesie: | S. trichoclada
|
Binomiale naam | |
Schrebera trichoclada | |
Sinonieme[2]
| |
|
Die boom se FSA-nommer is 613.[3]
Beskrywing
wysigSchrebera trichoclada groei as 'n struik of bosagtige boom tot 10 m hoog. Die vrugte is peervormig, tot 6 cm lank.[4]
Verspreiding en habitat
wysigDie spesie is inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.[1][2] Sy habitat is bladwisselende bosveld.[4]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Botanic Gardens Conservation International (BGCI).; IUCN SSC Global Tree Specialist Group (2019). "Schrebera trichoclada". IUCN Red List of Threatened Species. 2019: e.T146207193A146207195. doi:10.2305/IUCN.UK.2019-2.RLTS.T146207193A146207195.en. Besoek op 20 November 2021.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 "Schrebera trichoclada". Plants of the World Online. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 12 September 2020.
- ↑ "National List Of Indigenous Trees Occuring In South Africa". Treetags. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2024. Besoek op 4 Desember 2024.
- ↑ 4,0 4,1 "Schrebera trichoclada". Flora of Zimbabwe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2013. Besoek op 19 September 2013.