Meesterredakteur II
Aliwal2012
Flag-map of South Africa.svg Hierdie gebruiker woon in Suid-Afrika.
Wikipedia Administrator.svg Hierdie gebruiker is 'n administrateur op die Afrikaanse Wikipedia. (verifieer)
Wikignome.jpg Hierdie gebruiker is 'n wikidwergie.
9 500+ Hierdie gebruiker het meer as 9 500 nuwe artikels tot Wikipedia bygedra.
ISO 639 Icon en.svg

ISO 639 Icon af.svg
Hierdie gebruiker vertaal artikels van Engels in Afrikaans.
Animated-Flag-United-Kingdom.gif
Hierdie gebruiker verwyder Anglisismes.

Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-5 This user is able to contribute with a professional level of English.
nl-2 Deze gebruiker heeft een gemiddelde kennis van het Nederlands.
nso-3 Motho yô o tseba go bolêla le ngwala Sesotho sa Lebowa gabotse.

Welkom op my gebruikersblad!

Die Afrikaanse Wikipedia het tans 94 638 artikels.
Ons kort nog 5362 artikels om die 100 000 teiken te haal!

Persoonlike inligting en statistiek

Ek is Gert, 'n staatsapteker wat woon en werk in Aliwal-Noord, Oos-Kaap.

  • My bydraestatistiek: 85 725 wysigings op hierdie wiki sedert 31 Maart 2012.
My van op 'n straatbord

FarmasieWysig

ApteekoutomatisasieAptekerBaccalaureus PharmaciaeTablet (medisyne)

ARVsWysig

AbakavirEfavirensEfavirens/emtrisitabien/tenofovirEmtrisitabienLamivudienLopinavir/ritonavirNevirapienSidovudienTenofovir

 
Gebruiker verkies die Krugerwildtuin bo sy kantoor
 
Gebruiker is gek oor T-been steak