Hyundai Elantra
Die Hyundai Elantra (Koreaans: 현대 엘란트라), of Hyundai Avante (현대 아반떼) in Suid-Korea, is 'n kompakte motorvoertuig wat deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word sedert 1990, en is nou reeds in sy vyfde geslag.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Produksie | 1990–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte sedanmotor |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Hyundai Stellar |
Die Elantra was voorheen bemark as die Lantra in Australië en 'n paar Europese markte. In Australië was dit te danke aan die soortgelyke naam Mitsubishi Magna Elante.[1] Dit het aanleiding gegee tot onenigheid met ander motorvervaardigers, en die naam is in 2001 wêreldwyd gestandaardiseer as "Elantra" (met die uitsondering van Korea); Maleisië gebruik nou ook die "Elantra" naam, in plaas van die "Avante" van ouds.[2]
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Hyundai Lantra |
Produksie | 1990–1995 |
Modeljare | 1991–1995 |
Montering | Ulsan, Korea |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deur sedan |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol 1.5 L of 1.6 L inlynviersilinder 1.8 L I4 |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 1990–1993: 4375 mm 1993–1995: 4405 mm |
Breedte | 1990–1993: 1675 mm 1993–1995: 1680 mm |
Hoogte | 1390 mm – 1395 mm |
Massa | 1144 kg |
Asafstand | 2500 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Mitsubishi Mirage |
Tweede geslag (1995–2000)
wysig-
Hyundai Elantra sedan (VSA)
-
Hyundai Lantra sedan (Duitsland)
-
Hyundai Lantra Kombi (Duitsland)
-
Hyundai Elantra sedan (VSA)
-
Hyundai Lantra SE sedan (Australië)
-
Hyundai Elantra GLS stasiewa (VSA)
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Hyundai Avante (Suid-Korea) Hyundai Lantra Bimantara Nenggala |
Produksie | 1995–2000 |
Modeljare | 1996–2000 |
Montering | Ulsan, Korea Gaborone, Botswana (The Motor Company of Botswana) |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur stasiewa |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol 1.5 L of 1.6 L inlynviersilinder 1.8 L of 2.0 L I4 |
Ratkas | 5-gang handratkas 4-gang outomaties |
Lengte | 1995–1998 Sedan: 4420 mm 1995–1998 Wa: 4450 mm 1998–2000 Sedan: 4450 mm 1998–2000 Wa: 4515 mm |
Breedte | 1995–1998: 1700 mm 1998–2000: 1735 mm |
Hoogte | Sedan: 1395 mm 1998–2000 Wa: 1460 mm |
Asafstand | 2550 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai Tiburon |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Hyundai Avante XD (Korea) Beijing-Hyundai Elantra Beijing-Hyundai Elantra Sports |
Produksie | 1999–2006 |
Modeljare | 2001–2006 |
Montering | Ulsan, Korea Beijing, China Barcelona, Venezuela[3] Taganrog, Rusland[4] Cherkasy, Oekraïne (Bogdan) Taiwan (SYM Motors) Kerman, Iran Johor Bahru, Maleisië[5] |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur luikrug |
Platform | Hyundai-Kia J3 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L I4 (petrol) 1.8 L I4 (petrol) 2.0 L I4 (petrol) 2.0 L I4 (diesel) |
Ratkas | 5-gang handratkas 4-gang outomaties |
Lengte | 4495 – 4520 mm |
Breedte | 1720 mm |
Hoogte | 1425 mm |
Massa | 1195 kg |
Asafstand | 2610 mm |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Hyundai i30 luikrug |
Variante | Hyundai Tucson Hyundai Matrix Hyundai Tiburon Kia Spectra Kia Sportage |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Hyundai Avante (Suid-Korea) |
Produksie | 2006–2010 |
Modeljare | 2007–2010 |
Bakstyl | 4-deursedan |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L Gamma I4 (petrol) 2.0 L Beta II I4 (petrol) 1.6 L Hyundai U I4 (turbodiesel) |
Ratkas | 5-gang handratkas 4-gang outomaties |
Lengte | 4505 mm |
Breedte | 1775 mm |
Hoogte | 1480 mm |
Asafstand | 2650 mm |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2010–2015 |
Modeljare | 2011–2015 |
Montering | Ulsan, Suid-Korea Beijing, China Montgomery, Alabama, VSA Chennai, Indië[6] Taiwan |
Bakstyl | 4-deur sedan 2-deur koepee (2012-) 5-deur luikrug |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L Gamma I4 (petrol) 1.8 L of 2.0 L Hyundai Nu I4 (petrol) |
Ratkas | 6-gang handratkas 6-gang outomaties |
Lengte | 4530 mm |
Breedte | 1775 mm |
Hoogte | 1435–1445 mm |
Massa | 1161–1305 kg |
Asafstand | 2700 mm |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 2015–huidig |
Modeljare | 2016–huidig |
Montering | Suid-Korea: Ulsan China: Beijing Montgomery, Alabama, VSA Indië: Chennai Taiwan: Hukou, Hsinchu (SYM Motors) Rusland: Kaliningrad (Avtotor)[7] Maleisië: Inokom-aanleg, Kulim Iran: Bam, (Kerman Motor Co)[8] Algerië: Tiaret |
Bakstyl | 4-deur sedan |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L Kappa I4 (turbo petrol) 1.6 L Gamma I4 (petrol) 1.8 L of 2.0 L Hyundai Nu I4 (petrol) |
Ratkas | 6-gang handratkas 6-gang outomaties 7-gang dubbelkoppelaar |
Lengte | 4570 mm (pre-facelift) 4620 mm (facelift) |
Breedte | 1800 mm |
Hoogte | 1435 mm |
Massa | 1185–1340 kg (1.6L) |
Asafstand | 2700 mm |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hyundai Elantra.
Verwysings
wysig- ↑ "New Car Report – Hyundai Elantra (2001–) – RACV". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2009. Besoek op 17 Januarie 2010.
- ↑ 2012 Heelnuwe Hyundai Elantra van stapel gestuur in Maleisië LIVE LIFE DRIVE.
- ↑ "Hyundai-motors.com.ve – Elantra: Exterior". Hyundai-motor.com.ve. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2010. Besoek op 10 Augustus 2010.
- ↑ "?????: Elantra XD" (in Russies). Tagaz.ru. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2013. Besoek op 10 Augustus 2010.
- ↑ Chips Yap (23 Augustus 2001). "Oriental-Hyundai launches Elantra at RM89,000" (in Engels). Autoworld.com.my. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Julie 2018. Besoek op 18 Mei 2015.
- ↑ "Hyundai to Build Elantra at Alamaba Plant" (in Azerbeidjans). Thecarblogger.net. 20 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Oktober 2010.
- ↑ "Avtotor began to produce three Hyundai cars" (in Russies). Wr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2017. Besoek op 22 Mei 2016.
- ↑ "Hyundai, Kerman Motor Sign Deal to Produce Elantra in Iran" (in Engels). Financial Tribune. 13 Maart 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2019. Besoek op 24 Maart 2017.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |