Hyundai Matrix
Die Hyundai Matrix was 'n veeldoelige voertuig (MPV) wat van 2001 tot 2010 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai gebou is. Dit is bemark in Europa en Suidoos-Asië, en as die Hyundai Lavita in Australië. Dit hou meganies verband met die Hyundai Elantra (XD) en is ontwerp deur die Italiaanse maatskappy Pininfarina. In die vroeë 2011 is dit vervang deur die Hyundai ix20.
Hyundai Elantra LaVita (Australië) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Ook genoem | Hyundai Elantra Lavita (Australië) Inokom Matrix (Maleisië) |
Produksie | 2001–2007 (Suid-Korea) 2007–2010 (Turkye) |
Montering | Ulsan, Suid-Korea[1] İzmit, Turkye (Hyundai Assan)[2] Kulim, Maleisië Kaïro, Egipte |
Ontwerper | Pininfarina |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mini MPV |
Bakstyl | 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L Hyundai Beta I4 (Petrol) 1.8 L Hyundai Beta I4 petrol 1.5 L Hyundai U I3 (diesel) |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 4025 mm |
Breedte | 1740 mm |
Hoogte | 1685 mm |
Asafstand | 2600 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Hyundai Santamo |
Opvolger | Hyundai ix20 |
Variante | Hyundai Elantra Hyundai Tucson Hyundai Tiburon Kia Spectra Kia Sportage |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hyundai Matrix.
Verwysings
wysig- ↑ "Hyundai Zahlen und Fakten 2008" (PDF) (in Duits). Hyundai Presselounge. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 8 Mei 2013.
- ↑ "Guide to assembly plants in Europe (2008)" (PDF). Besoek op 8 Oktober 2010.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |