Hyundai ix20
Die Hyundai ix20 is 'n mini MPV wat sedert 2010 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai in Tsjeggië vervaardig word.[3] Die motortjie word op dieselfde platform as die Hyundai i20, Kia Venga en Kia Soul gebou. Die ix20 maak gebruik van Hyundai se nuwe "Fluidic Sculpture" ontwerptaal.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Produksie | 2010–huidig |
Modeljare | 2010–huidig |
Montering | Nošovice, Tsjeggië[1] |
Ontwerper | Thomas Bürkle[2] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mini MPV |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L Gamma I4 (petrol) 1.6 L Gamma I4 (petrol) 1.4 L U-lyn CRDI I4 (diesel) 1.6 L U-lyn CRDI I4 (diesel) |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 4100 mm |
Breedte | 1765 mm |
Hoogte | 1600 mm |
Asafstand | 2315 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Hyundai Lavita |
Variante | Hyundai i20 Kia Soul |
Dit word tans slegs in Europa verkoop en vervang die Matrix.
Enjins
wysigPetrol
wysig- 1.4 — 66 kW (89 pk)
- 1.6 — 92 kW (123 pk)
Diesel
wysig- 1.4 CRDi — 66 kW (89 pk)
- 1.6 CRDi — 85 kW (114 pk)
Verwysings
wysig- ↑ "2013 Quick Facts" (PDF). Hyundai Motor Company. 10 Februarie 2012. p. 20. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 18 April 2015. Besoek op 9 Mei 2013.
- ↑ "Thomas Bürkle" (in Engels). Hyundai Motor UK Ltd. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2018. Besoek op 12 Augustus 2013.
- ↑ Tim Pollard (14 September 2010). "Hyundai ix20 and facelifted i10 (2010) first photos". Car Magazine.
No surprises for guessing it's the Hyundai equivalent of the Kia Venga.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |