Kia Soul
Die Kia Soul is 'n kompakte motortjie wat deur Kia se ontwerpsentrum in Kalifornië ontwerp is. Nadat dit by die Paryse Motorskou in 2008 bekendgestel is, word dit in Suid-Korea gebou en sedert 2009 wêreldwyd bemark.[1]
2012 Kia Soul | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Kia |
Produksie | 2008–huidig |
Modeljare | 2009–2013 (Asië) 2010–2013 (ander) |
Montering | Korea Jiangsu, China Kaliningrad, Rusland Oskemen, Kasakstan |
Ontwerper | Mike Torpey |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L Gamma I4 2.0 L Beta II 1.6 L U I4 Diesel 1.6 L Gamma GDI I4 2.0 L Nu I4 |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 4- of 6-gang outomaties |
Lengte | 4120 mm |
Breedte | 1786 mm |
Hoogte | 1610 mm |
Massa | 1336 kg |
Asafstand | 2550 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai i20 Kia Venga |
Verwysings
wysig- ↑ "Kia Soul Will Join Line-Up in 2008 as a 2009 Model". Kia Motors (in Engels). 12 November 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2009. Besoek op 8 Augustus 2015.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |