Hyundai Beta-enjin
Die Hyundai se Beta-enjin is 'n 1.6 L tot 2.0 L inlynviersilinder wat in Ulsan, Suid-Korea vervaardig word. Alle Beta-enjins is DBNA-ontwerpe.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai Motormaatskappy |
Produksietyd | 1995-huidig |
Konfigurasie | inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1.6L (1599 cc) 1.8L (1795 cc) 2.0L (1975 cc) |
Boorwydte | 77,4 mm (1.6L) 82 mm (1.8 en 2.0L) |
Slaglengte | 85 mm (1.6 en 1.8L) 93,5 mm (2.0L) |
Drukverhouding | 10,1:1 |
Massa | 136 kg (1.6L) 135,6 kg (1.8L) 144 kg (2.0L) |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA |
Brandstoftipe | Petrol |
Brandstofstelsel | Multipuntinspuiting |
Smeerstelsel | Druktoevoer |
Verkoelingstelsel | Water |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 85 kW @ 6000 opm (1.6L) 96 kW @ 6000 opm (1.8L) 102 kW @ 6000 opm (2.0L) |
Wringkrag | 143 Nm @ 4900 opm (1.6L) 170 Nm @ 4200 opm (1.8L) 180 Nm @ 4800 opm (2.0L) |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Hyundai Theta-enjin |
Aanwendings van die Beta II
wysig- Hyundai Tiburon
- Hyundai Elantra
- Hyundai Tucson
- Hyundai Trajet
- Hyundai i30
- Kia Spectra
- Kia Sportage
- Kia Cerato
- Kia Soul (MY2009-2011)
- Kia Cee'd
Sien ook
wysig