Hyundai Nu-enjin
Die Hyundai Nu-enjin is in 2011 in die Hyundai Elantra vrygestel om die vorige Hyundai Beta-enjin te vervang. Dit is ontwerp om die gaping tussen die nuwe 1.6L Hyundai Gamma-enjin en die 2.0L Hyundai Theta-enjin te oorbrug.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai Motormaatskappy |
Soort | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1.8L 2.0L |
Drukverhouding | 1.8L 10.3:1 2.0L MPI 10.3:1 2.0L GDI 11.5:1 |
Blok | Aluminium |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA 16-klep D-CVVT |
Brandstoftipe | Loodvrye petrol |
Brandstofstelsel | Veelpuntbrandstofinspuiting (MPI) Direkte petrolinspuiting (GDI) |
Smeerstelsel | Druklewering |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 1.8L 148 pk @ 6500 opm 2.0L MPI 164 pk @ 6500 opm 2.0L GDI 174 pk @ 6500 opm |
Wringkrag | 1.8L 131 lb·vt @ 4700 opm 2.0L MPI 148 lb·vt @ 4800 opm 2.0L GDI 157 lb·vt @ 4700 opm |
Aanwendings
wysig2011–huidig Hyundai Elantra vyfde geslag
2012–huidig Hyundai i30
2013–huidig Kia Forte LX
2014–huidig Hyundai Mistra
Nu MPi 2.0L
wysig'n Atkinsonsiklus-eksemplaar is in die 2016 Hyundai Elantra vrygestel wat 147 pk @ 6 200 opm en 132 lb-vt teen 4 500 opm lewer.
Aanwendings
wysig- 2014–2015 Hyundai Elantra vyfde geslag
- 2012–huidig Kia Soul
- 2012–huidig Hyundai i40
- 2013–huidig Kia Forte
- 2014–huidig Kia Sportage
- 2014–huidig Hyundai Mistra
- 2014–huidig Kia Optima
- 2016–huidig Hyundai Elantra sesde geslag
Sien ook
wysigVerwysings
wysig